Go to content

Main menu:

AGS Randfontein


Welkom by AGS Randfontein se webwerf

Ons is ‘n Christelike gemeente geleë in Randfontein. Ons beskou Jesus Christus as ons rolmodel en daarom is Hy die middelpunt van al ons projekte. Ons doel is juis om die gemeenskap bewus van Hom te maak deur middel van ons projekte en aktiwiteite.

Ons Visie:

Om die mees effektiewe siele-wennende gemeente te wees en mense op te bou tot ‘n volwasse mens in Christus.


Ons Missie:

Om hierdie droom te bereik moet ons mense ontwikkel om hul volle potensiaal te bereik deur middel van:


• ‘n Passie vir God

• ‘n Passie vir integriteit

• ‘n Passie vir mense

• ‘n Passie vir diens

• ‘n Passie vir ons dorp

U word hartlik na ons gemeente uitgenooi nie net om ons gemeente by te woon nie, maar om betrokke te raak met dit wat u passie is. Skakel gerus in.

DIENSTYE

SONDAE:

Eredienste
Jeugdiens
Sondagskool

08:00 & 10:00
18:00
09:15

WOENSDAE:

Damesselgroep
Selgroepe

10:00
19:00

VRYDAE:

Tieners

19:00

KERKKANTOOR &
KINDERHUIS:

Tel 011 692 1165
kantoor@agsrandfontein.co.za
Kerkkantoorure:
Ma - Vr 08:00 - 13:00 ..(Okt. - Mrt.)
Ma - Vr 09:00 - 14:00 (Apr. - Sept.)

NOODTELEFOON
073 580 7789
SLEGS VIR NOODOPROEPE
Na ure en naweke

Leraar

Pastoor G. J. Pretorius

Medeleraars

Pastoor D.V. Grobler......Pastoor C.M. Grobler......Pastoor M.J. Steyn..

LEERSENTRUM &
TEHUIS VIR BEJAARDES

Tel 011 692 3131

SEL-EN BELANGEGROEPE

DINSDAE

Vrouebiduur (Kerk)

Vriendskapstuiste
Huis 12A. Past. M. Steyn 082 331 2093

07:00

15:00

WOENSDAE:

Susters (Kerk)

El Shaddai
Tierstr. 64, Greenhills


Intersessie (Kerk)


Worshippers
Burrie 082 370 2766


Tieners (Kerk)


Hillside
Plot 95, Hillside
Marshall 082 469 8631


Sondagskoolpersoneel Antonie 073 362 5973


Greenhills 2
Martinsstr. 1, Greenhills

082 412 0784

VIC
Grosvenorstr. 6, Culemborgpark

Chris Smith 083 631 7475

Randgate (Kerk)


Greenhills 1
Tierstr. 66, Greenhills


Helikonpark 1
Doringhof 3, Horingbekst., Helikonpark
Past. D. Grobler
082 822 3405

10:00

15:30


18:00

19:00


19:00

19:00



19:00


19:00



19:15




19:15

19:15


19:15

DONDERDAE:

Klub Solo (Wissel)
Past. G. Pretorius
072 068 7824

18:30

VRYDAE:

Dames ‘Uit die Woord’ Louise 082 701 6932

18:30


Nuus

Bankbesonderhede

AGS van SA Randfonteingemeente
Bank: FNB Randfontein
Tak Code: 250341
Rekeningnommer: 51260031319

LET WEL: Al ons afdelings se geld word in EEN rekening gehanteer.
Stipuleer dus asseblief duidelik waarvoor u betaling is.
Byvoorbeeld Tiende, Huis Eldad, Helping Hands ens.

Designed by A.Hoffmann Freelance Graphic Design

Back to content | Back to main menu