Welsyn
EL SHADDAI - HUIS VIR BEJAARDES
Verblyf wat bekostigbaar en veilig is kan somtyds baie skaars wees. Dit geld veral vir bejaarde mense. Sommer hier in jou omgewing kan enige bejaarde aansoek doen om by El Shaddai huis te kom bly. Teen slegs R1500 per maand sluit dit die etes en wasgoed in. Geleë in Tier Straat 64, Greenhills, Randfontein.
VOORWAARDES
• Die huis word slegs oopgestel vir christelike bejaardes.
• Elke inwoner moet selfversorgend wees.
Kontak ons matrone by 011 692 3131.