Go to content

Main menu:

AGS Randfontein


Leersentrum

Onderwys

TEOLOGIESE LEERSENTRUM

Sommer hier in jou omgewing het jy die gerief om ‘n bietjie dieper in die teologie te delf. Ons werk saam met die Auckland Park Teologiese Seminarium en bied daarom die Teologiese studies selfs tot op graad vlak aan.


Wat het jy nodig?

Dit hang af waarin jy jouself in wil verreik. Vir die meeste kursusse het jy jou matrieksertifikaat nodig. Om die graad kusrus te doen het jy jou matriek sertifikaat met vrystelling nodig. Indien jy vrystelling nie het nie is dit wel in sommige gevalle moontlik om ‘n oorbruggings kursus te doen.


Eenjaar Kursusse

• Accreditation Certificate
• Christen Workers Certificate
• Church Planters Leadership Certificate
• Woman in Ministry, Leadership and Empowerment Certificate
• One Year Certificate in Christian Counselling
• Youth work in the New Millennium: one-year certificate
• Advanced course in counselling Your in crisis


Graad & Diploma Kusrsusse

• Diploma in Pentecostal Theology
• BA Theology
• BTh Degree in Theology
• BA Honours programme


Ander Kursusse

Daar is ook ander kursusse wat hier aangebied word soos o.a.:

• Beradingskursus
• EE3 kursus
• Wiskunde klasse
• En nog vele meer

Kontak gerus ons kantoor by 011 692 3131 vir meer inligting.



Sukkel jou laerskool kind met wiskunde?


Ons kan jou help Skakel ons kantoor by 011 692 3131 vir inligting.

Designed by A.Hoffmann Freelance Graphic Design

Back to content | Back to main menu